Afrikaans is Groot volume 9 ’n album gepak met treffers

Ná die reuse sukses met uitreiking van Afrikaans is Groot volume 8, kan luisteraars uisien na volume 9. Dié album wat nie minder as sewe eksklusiewe splinternuwe treffers bevat het reeds die winkelrakke getref.

Die album bevat iets vir elke oorwurm – van Brendan Peyper se Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie tot Andriëtte Norman se Sewe Oseane.
Afrikaans is Groot aanhangers word ook getrakteer met ’n aptytwekker van Bobby van Jaarsveld se liedjie, Geloof, Hoop en Liefde. Luister gerus daarna hier: