Steffie le Roux bekoor met nuwe musiekvideo

Sy is die nuutste naam op almal se lippe. Steffie le Roux, wat later vandeesmaand in Australië optree, se nuwe musiekvideo vir die liedjie Marmer Oë is bekendgestel.

Kyk die video hier: