Die gewilde radiostasie, OFM, het vandag weer hul jaarlikse aanlyn toekennings aangebied. Dié toekennings word op lug oorhandig en daar word selfs lekker gekuier in die studio.
Monark het vanjaar musiek gemaak tydens die geleentheid.
Hier volg die wenners:
Beste Manlike Kunstenaar (Plaaslik)
Beste Vroulike Kunstenaar (Plaaslik)
Beste Groep (Plaaslik)
Album Van Die Jaar(Plaaslik)
Liedjie Van Die Jaar (Plaaslik)
