Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Karlien van Jaarsveld is verloof aan haar nuwe hartjie

Fanie Nel17 September 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die gewilde sangeres, Karlien van Jaarsveld, is weer verloof. Die keer aan haar kêrel, Joe Breytenbach.

Netwerk24 het vroeër vanjaar berig dat dié twee ’n paartjie is nadat hulle gekiek is by die SAMA-toekennings. Joe het dié foto’s van hom en Karlien op Instagram gedeel. Die eerste foto was by die onlangse SAMA’s. En die tweede het hy 19 weke gelede gedeel met die onderskrif … “So there’s this girl…”

@thesamas_

A photo posted by Joe Breytenbach (@joebreytenbach_13) on Jun 4, 2016 at 1:57pm PDT

So there’s this girl 😜😍

A photo posted by Joe Breytenbach (@joebreytenbach_13) on Jan 30, 2016 at 1:07pm PST

Karlien het die verlowing aangekondig op haar Instagram-profiel. “Joe is net ’n gewone ou, met ’n gewone werk wat lief is vir gholf op ’n random afdag en ’n bier om te ontspan.” het sy geskryf.

Sooooo… Ek wil graag die nuus met julle deel voor die media doen..🙄 Ek en @joebreytenbach_13 is verloof💍🍾🍾🍾🍾 Almal vra wie is Joe? So, Joe is net ‘n gewone ou, met ‘n gewone werk wat lief is vir gholf op ‘n random afdag en ‘n bier om te ontspan. Hy like sigare rook (hy rook so bietjie teveel van dit😬🙃) sy gunsteling afrikaanse kunstenaar is Koos Kombuis en hy maak gereeld kos vir ons in die huis. Ek het Joe in Potch ontmoet 11 jaar terug, ons het gesoen, ‘but then he went to France’ en Joe was nooit weer te sien of te hore van… And then ‘there he was’ popped out of the blue sonder ‘n wit perd, in ‘n swart hemp en ‘n swart stywe jean met een baie groot smile, en ‘n baie sweet ‘hello’ net so sweet soos 11 jaar terug. En soos hulle sê ‘you had me at hello’ the rest is history. Regte tyd Regte plek. So ja dis ons lang storie in baie kort. EK IS BAIE HAPPY EN BAIE HAPPY OM DIT MET JULLE TE KAN DEEL. Lekker saterdag✌🏻️ En lief vir jou my Joe Joe❤️ Ps. Joe se favorite kleur is swart.

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on Sep 17, 2016 at 3:48am PDT

Hulle het seker sowat 11 jaar terug ontmoet, maar Joe het Parys toe getrek. Joe se gunsteling sanger is Koos Kombuis en hy maak gereeld kos. Karlien voeg ook by dat sy gunsteling kleur swart is.

Van die Afrikaanse Musiek Nuus-span wens ons julle geluk!

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.