Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Weiveld: Gróót vyf
Nuus

Weiveld: Gróót vyf

Fanie Nel16 September 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Weiveld is sekerlik een van Pretoria se gewildste kuierplekke as jy opsoek is na lekker Afrikaanse musiek en as jy lus is vir dans. In die komende vier weke gaan dié kuierplek sorg vir hope vermaak met hul gróót vyf.

Dis reeds ’n jaar terug dat die gewilde sangeres, Karlien van Jaarsveld en haar dansmaat, Devon Snell met die Strictly Come Dancing trofee weggestap het en om dit behoorlik te vier is daar ’n groot opskop op Vrydag, 16 September. Martin Bester doen die voorvertoning. Klik hier om kaartjie te koop.

14311400_1099936360113971_1146517893033664404_o

Saterdag, 17 September stel die groep, ADAM, hul splinternuwe album Hoogtevrees vry. Dié partytjie beloof om een soos min te wees. Kaartjies is beskikbaar by iTickets. Klik hier.

14258223_1099930840114523_8237035862625992744_o

Saterdag, 24 September word daar imers gebraai vir Braaidag. Buffelsfontein Baardolie is deel van die geleentheid en daar is hope pryse op die spel. Verskeie bands gaan sorg vir lekker vermaak. Klik hier en koop jou kaartjies.

14329885_1099928006781473_1412492182792853333_n

Wicus van der Merwe kuier op Saterdag, 30 September daar. Hy is veral bekend vir van sy treffers soos Popster en vele meer. Kaartjies beloop R70 per persoon en is beskikbaar by iTickets. Klik hier.

14258304_1099926220114985_4959725740595401026_o

Op Saterdag, 8 Oktober vier Weiveld hul eerste verjaardag met PJ Cruz, rugby op die grootskerm, Ricus Nel en DJ Wesley. Die eerste 500 gaste kry elk ’n Weiveld kolwyntjie en daar is ook ’n osbraai. Klik hier om jou kaartjie te kry.

14324490_1099925210115086_8297452587837444322_o

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.