Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Coleske Artists vier 20 jaar met glans- en toekenningsaand

Fanie Nel13 September 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Twintig jaar terug het die Coleske broers, Arnold en Ewald die deure van Coleske Artists geopen. Sedertien het hul reeds suskesvolle kunstenaars soos Bobby van Jaarsveld, Riana Nel, Corlea en vele meer op hul boeke.

Benewens die suskesvolle kunstenaars is dié maatskappy ook verantwoordelik vir een van Suid-Afrika se wêreld-klas produksies, Afrikaans is Groot en die meer onlangse, Classics is Groot.

Maandagaand het die platemaatskappy 20 jaar gevier met ’n glans- en toekenningsaand.

#20JaarColeskeViering pic.twitter.com/71MJ3e4rFw

— ronelbrink (@ronelbrink) September 12, 2016

Alles reg vir Coleske Artists 20 Jaar Viering en Toekennings. Ons gaan amper afskop. Gaste arriveer nog pic.twitter.com/8uKX1OwiLm

— Afrikaans is Groot (@AfrIsGroot) September 12, 2016

Mr Brendon Hargroves vir Coleske Artists op die verhoog #20JaarColeskeArtistsVieringEnToekennings pic.twitter.com/FwFVYP4xTu

— Afrikaans is Groot (@AfrIsGroot) September 12, 2016

Arnold Coleske vir Coleske Artists op die verhoog #20JaarColeskeArtistsVieringEnToekennings pic.twitter.com/Y2HLDkFgOh

— Afrikaans is Groot (@AfrIsGroot) September 12, 2016

Janina Oberholzer vir Coleske Artists op die verhoog as Seremoniemeester #20JaarColeskeArtistsVieringEnToekennings pic.twitter.com/8kDSCQKSnJ

— Afrikaans is Groot (@AfrIsGroot) September 12, 2016

Barry Pretorius vir Coleske Artists op die verhoog #20JaarColeskeArtistsVieringEnToekennings @BarryPret79 pic.twitter.com/HnVJh2yBRu

— Afrikaans is Groot (@AfrIsGroot) September 12, 2016

Hier is die volledige lys van toekennings:

  • Gospel Skouspel 2013 DVD ontvang goue toekenning vir verkope van meer as 10 000 eenhede
  • Bok van Blerk se album, My Kreet ontvang platinum toekenning vir verkope van meer as 40 000 eenhede
  • Boeremeisie van Lianie May ontvang platinum toekenning vir verkope van meer as 40 000 eenhede
  • Lianie May se Lank Lewe Die Liefde ontvang platinum toekenning vir verkope van meer as 40 000 eenhede
  • Afrikaner Hart van Bok van Blerk ontvang multi platinum toekenning vir verkope van meer as 100 000 eenhede
  • Kersfees met Lianie van Lianie May ontvang platinum toekenning vir verkope van meer as 40 000 eenhede
  • Naweek Lyfie van Lianie May ontvang platinum toekenning vir verkope van meer as 40 000 eenhede
  • Bok van Blerk se Sing Afrikaner Sing ontvang goue toekenning vir verkope van meer as 10 000 eenhede
  • Groot Tunes Volume 1 CD ontvang platinum toekenning vir verkope van meer as 40 000 eenhede
  • Karen Zoid se Republiek van Zoid Afrika Volume 1, 2 en 3 het goue toekennings ontvang vir verkope van meer as 20 000 eenhede
  • Die Campbells se DVD Live in Bapsfontein ontvang goue toekenning vir verkope van meer as 10 000 eenhede
  • Laurika Rauch se album Wals, Wals, Willemien ontvang goue toekenning vir verkope van meer as 20 000 eenhede
  • Arno Jordaan se As Jy Hier Is ontvang goue toekenning vir verkope van meer as 20 000 eenhede
  • Riana Nel se album Die Moeite Werd ontvang multi platinum toekenning vir verkope van meer as 100 000 eenhede
  • Touch of Class se album Ek Steek My Hand Op ontvang goue toekenning vir verkope van meer as 20 000 eenhede
  • Bobby van Jaarsveld se Die Eerste 10 Jaar ontvang goue toekenning vir verkope van meer as 20 000 eenhede
  • Jay en Lianie May se Vir Liefde ontvang platinum toekenning vir verkope van meer as 30 000 eenhede
  • Afrikaans is Groot Volume 8 ontvang platinum toekenning vir verkope van meer as 40 000 eenhede
  • Riana Nel se album Jy Sal Weet ontvang goue toekenning vir verkope van meer as 15 000 eenhede
  • Jannie Moolman en Corlea se Alle Paaie Lei Na Rome ontvang goue toekenning vir verkope van meer as 30 000 eenhede
Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.