#FridayLive: Só skop Deon Groot die kuier af

Vrydae gaan nóg lekkerder wees, want ons het elke Vrydag ’n spesiale gas wat regstreeks op ons Facebook-blad met jou gaan kuier. 

Die gewilde Bietjie Liedjie-sanger, Deon Groot het eerste ingestem en het die kuier behoorlik afgeskop. Hy het klokslag 12:00 regstreeks saam met ons gekuier en so bietjie musiek gemaak het. Loer gerus na die kuier hier onder.

Kry gerus jou vrae reg, want jy weet nooit wie volgende saam gaan kuier nie.