Riana Nel se splinternuwe album, Jy Sal Weet het onlangs die winkelrakke getref. Die musiekvideo van die titelsnit van dié album is Saterdagaand eksklusief op die kykNET-program, Jukebox vrygestel.
Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.