VIDEO: Maties tref met ’n hoë noot

Die tweede episode van Varsity Sing, het sosiale media behoorlik aan’t gons gehad. Tydens dié episode het Maties, Karen Zoid en Francois van Coke se trefferlied, Toe Vind Ek Jou opgevoer.

Varsity Sing word Donderdae om 20:30 op kykNET uitgesaai. Klik hier vir volledige skedule en nuus.

Kyk na Maties se optrede hier: