Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Van De La Ray tot nou word eersdaags op DVD vasgevang
Nuus

Van De La Ray tot nou word eersdaags op DVD vasgevang

Fanie Nel11 Julie 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Kan jy onthou waar jy was toe jy die eerste keer Bok van Blerk se De La Rey gehoor het? Kan jy die hoendervleis-gevoel onthou? Dalk ’n traan? Nou het jy die geleentheid om dit als te herleef en deel van geskiedenis te wees by twee eksklusiewe konserte waar Bok al sy grootse treffers vir ’n lewendige opname van sy DVD Van De La Rey Tot Nou gaan sing.

Kom en geniet die optrede van die jaar waar Bok sy dansvloer-treffers soos 68 Chevy, Vodka en OJ en Koue Voete en Warm Liefde, gaan sing asook natuurlik die patriotiese treffers soos Land Van Melk en Heuning, Kaplyn, Sing Afrikaner Sing en De La Rey. Bok sal sy nuwe enkelsnit, Van De la Rey tot nou, bekendstel.

En, soos Bok se bewonderaars hom ken, sal al die treffers met ’n volle orkes uitgevoer word.

Deure maak 19h00 oop. Kaartjies vir die Vrydagaand, 9 September beloop R 150, en Donderdagaand, 8 September kan jy die spesiale prys van R 120 geniet.

Sitplekke is beperk. Bespreek vandag nog deur iTickets SA (www.itickets.co.za) jou plek by Weiveld of kry meer inligting by www.bokvanblerk.co.za.

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.