Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Draadloos met Fanie

Draadloos met Fanie: Julio Iglesias binnekort in Suid-Afrika

Fanie Nel11 Julie 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Llewellyn du Plessis van Stars in SA, het telefonies by Fanie aangesluit om oor Julio Iglesias se toer in Suid-Afrika te gesels.

Gedurende Oktober 2016, as deel van sy wêreld toer, sal die legendariese Julio Iglesias uiteindelik terugkeer na Suid-Afrika weens gewilde versoek. Meeste aanhangers in Suid-Afrika sal tere herhinneringe hê van ’n aand om dans op Julio Iglesias treffers. Wie sal die langarm en  Tango dans op sy mid-tempo platinum treffers of krag-ballades vergeet gedurende ’n troue, fees of daardie spesiale vakansie in Hartenbos of Mosselbaai. Liedjies soos Quiereme Mucho, Hey, Moonlight Lady, Un Canto A Galicia, Por Una Mujer en die massiewe Suid-Afrikaanse gunsteling van alle tye, To All The Girls I Loved Before, sal deel wees van sy vertonings in Suid Afrika. Al sy treffers in een unieke vertoning!

Julio Iglesias toer tans die wêreld en sal Suid-Afrika besoek voor hy reis na Sri Lanka as deel van sy wêreld toer. Julio sal optree saam sy fantastiese orkes en dansers en die konsert belowe om jou te betower met asemrowende verhoog ontwerpe en dekor. Die Julio Iglesias SA Toer skop af by Moreleta Ouditorium in Pretoria op 19 Oktober en die finale konsert vind plaas in Johannesburg op 23 Oktober in Carnival City se Big Top Arena. Drie betowerende aande saam die legende wat jy nie kan misloop nie!

Julio Iglesias is the mees bekende Latynse kunstenaar in musiek geskiendenis met ’n onstuitbare loopbaan van 47 jaar, 300 miljoen album verkope wêreldwyd, ’n prestasie van 2600 goud en platinum rekords en 5000 konserte. Hy is ook vereer in die Grammy- en Billboard-toekennings. Julio Iglesias het opgemerk dat hy uitsien na die Suid-Afrikaanse been van sy wêreld toer. Maak seker dat jy nie uitmis op hierdie onvergeetlike ondervinding nie.

Like gerus Stars in SA se Facebook-blad of volg hul op Twitter vir meer inligting oor dié toer.

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Draadloos met Fanie: Hendrik Spangenberg gesels oor digitale-album

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.