Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Feeste

Classics is Groot is vandeesmaand op die planke

Fanie Nel10 Julie 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die langverwagte Classics is Groot, deur die vervaardigers van die Afrikaans is Groot-konsert, is vandeesmaand op die planke. Die konsert beloof om ’n nuwe asemrowende musiekskouspel te wees wat jy nie durf misloop nie.

Dié konsert word op 30 Julie vir die eerste keer by die NG kerk Moreletapark se ouditorium in Pretoria gehou.

Dis veeltalig, kleurvol en ’n konsert-ondervinding wat van die grootste klassieke-, pop- en rockliedjies op ’n simfoniese-styl na kykers bring.

Met ’n uitgesoekte groep kunstenaars op die speellys, wat die Italiaanse hartebreker Patrizio Buanne, die kinderster Amira (wenner van Holland’s Got Talent) en van Suid-Afrika se grootste name soos Corlea, Jannie Moolman, Timothy Moloi, Lindiwe Bongani en Joseph Clark insluit, beloof Classics is Groot om ’n onvergeetlike musiekervaring te wees.

Musiek wat te hoor is sluit in dié van kunstenaars soos Freddie Mercury, ABBA, Tina Turner, Adele en Barbra Streisand, asook bekende klassieke liedjies soos “Nessum Dorma”, musiek uit die opera Nabucco en die immergewilde “Barcelona”.

Pryse wissel tussen R350 en R625, en kaartjies is beskikbaar by Ticketpro.

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!
Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027
‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!
Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.