Die hele Laeveld is in rep en roer, want die dertiende Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees het gister afgeskop. Die hoogtepunt van die eerste dag was die Huisgenoot Askopkonsert op die Standard Bank hoofverhoog.
Kunstenaars soos Kurt Darren, Dewald Wasserfall, Arno Jordaan, Elvis Blue, MoniQue, ADAM, Nicholis Louw, Ampie, Blackbyrd en Joseph Clark het feesgangers vermaak.
Hier is so paar foto’s van die aand:
En so skop @Innibosfees af. @Arnojordaan nou op die hoofverhoog. Nie hier nie? Jy mis uit pic.twitter.com/nWrcoUurpo
— Afrikaans is Groot (@AfrIsGroot) June 29, 2016
Talentvolle @blackbyrdza nou op @Innibosfees hoof verhoog #Innibos2016 pic.twitter.com/zHAVmtQn3p
— Afrikaans is Groot (@AfrIsGroot) June 29, 2016
Tegniese manne by @Innibosfees doen goeie werk. Welgedaan manne pic.twitter.com/yPlH6dUtP2
— Afrikaans is Groot (@AfrIsGroot) June 29, 2016
Elvis Blue nou op die verhoog by @Innibosfees #Innibos2016 pic.twitter.com/Rtn2xJAzh3
— Afrikaans is Groot (@AfrIsGroot) June 29, 2016
Mr Joseph Clark on stage at @Innibosfees See him shortly at Classics is Groot @JosephClarkSA pic.twitter.com/iT9LLUdFhC
— Classics Is Groot (@ClassicsIsGroot) June 29, 2016
@KurtOfficial @NicholisLouw @refentsekunste1 by die @Innibosfees @huisgenoot afskop konsert! Maak n draai! pic.twitter.com/KU9s7iuW9L
— Select Musiek (@SelectMusiek) June 29, 2016
Veels geluk @huisgenoot 100 Jaar @Innibosfees 2016 Afskop! 🎤🎤🎤 pic.twitter.com/iW1YuwBdDo
— MJC Productions (@teamMJC) June 29, 2016
Ok… Amper sulke tyd!! Ek en al die manne is hier. Groot band vanaand. @Innibosfees pic.twitter.com/bo2nRQ1Q2v
— Elvis Blue (@elvisblue) June 29, 2016
Die kykNET-Rockkonsert skop vanaand om 18:00 op die Standard Bank hoofverhoog af. As rock musiek in jou are bruis is dié vertoning verseker vir jóú.
Gebruik die hutsmerk #DroomGroot op sosiale media. Klik hier vir alle Innibos-nuus.
