Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Toekennings»Bokkies»Bokkies 2019: Hier’s die wenners!
Bokkies

Bokkies 2019: Hier’s die wenners!

Redaksiespan6 Oktober 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die gesogte Bokkie-toekennings, wat jaarliks deur Bok Radio 98.9FM aangebied word, is op Sondag, 6 Oktober 2019 in die GrandWest se Grand Arena in Kaapstad oorhandig.

KLIK HIER VIR DIE BENOEMINGS

Hier’s die wenners: 

SANGER VAN DIE JAAR
Juan Boucher

SANGERES VAN DIE JAAR
Chereé

NASIONALE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Roan Ash

LIEDJIE VAN DIE JAAR
Christia Visser – 17 Shots

NASIONALE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Ricus Nel en Snotkop – Boerepompie

ALBUM VAN DIE JAAR
Spoegwolf – Koma

NASIONALE ALBUM VAN DIE JAAR
Elandré – Boomhuis

BAND VAN DIE JAAR
Spoegwolf

MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR
Christia Visser – 17 Shots

SPORTSTER VAN DIE JAAR
Herschel Jantjies

JUNIOR SPORTSTER VAN DIE JAAR
Achille Cloete – Krieket

SKOLE UITBLINKER

Mateo Olivier – Hoërskool Labori

Hierdie toekennings het aan lede van die Bok-span gegaan:

BOKKIE-TOEKENNING
Loki Rothman

PROGRAM VAN DIE JAAR
Success Lekabe

OMROEPER VAN DIE JAAR
Success Lekabe

Hierdie toekenning is ’n ere-toekenning:

LEWENSLANGE BYDRAE TOT AFRIKAANSE MUSIEK
Kosie van Niekerk

Gesels saam op Facebook, Twitter en Instagram deur die hutsmerk #2019Bokkies te gebruik.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Die Bokkie-Toekennings 2025 uit die oog van ‘Sing in Afrikaans’
Bokkies 2024: Hier is die wenners!
Bokkies 2019: En die benoemings is…
Oakland Bokkies 2018: En die wenners is…

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.