Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Stem en wen met JOOX!

Geborg Deur: JOOXJOOX24 April 2019
FOTO: Verskaf
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die musiekstroomapp, JOOX, gee regtig om vir musiek en weet net hoe om ’n partytjie aan die gang te kry. Soos Verkiesingsdag op 8 Mei al nader kruip het JOOX hul eie ‘stemdag’ om vir jou gunstelingpartytjie te stem geskep wat jou die kans gee om ’n alles-in-een toegangskaartjie vir dié partytjie los te slaan.

Gaan na die JOOX app en stem vir jou partytjie. Jou keuse is tussen: Club Friend, Festival Junkie of Hip Hop Head, Pop Army of Sokkie Joller. Daar’s slefs ‘’n speellys vir elk van die partytjies.

Suid-Afrikaners kan nou stem vir hul gunstelingpartytjie om ’n alles-in-een toegang ter waarde van R50 000 vir jou en ’n metgesel te wen. JOOX gaan een van die mees asemrowende partytjies skep. Daaglikse pryse is ook op die spel en indien jy meer luister, staan jy nog ’n groter kans om te wen.

Indien jy nog nie die JOOX-app het nie, kan jy dit gratis in die iOS en Android-winkel aflaai. Eerste intekenare kry 30dae gratis VIP-toegang. Klik hier om die app maklik af te laai.

DStv Premium, Compact en Compact Plus gebruikers kry gratis toegang.

Klik hier vir die bepalings en voorwaardes asook meer besonderhede oor wat alles op die spel is.

Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.