Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Vyf musiekvideo’s vir pa!
Nuus

Vyf musiekvideo’s vir pa!

Redaksiespan17 Junie 2018
FOTO: Skermgreep uit Stèfan se My Hero, My Pa
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Vadersdag is hier, en om dit te vier het ons span ’n lys van vyf Afrikaanse musiekvideo’s vir al die pa’s saamgestel. Van Emil Paul tot Elvis Blue – daar is iets vir elkeen:

Elvis Blue: Die Hartklop van ’n Pa

Die Hartklop van’n Pa is Elvis Blue se eerste enkelsnit vanaf sy nuwe opkomende album. Volgens die sanger lê die liedjie hom na aan die hart.

LEES OOK: Elvis Blue stel nuwe snit spesiaal vir Vadersdag bekend

Emil Paul: Man van Staal

Die opkomende sanger Emil Paul het Man van Staal vir sy eie pa geskryf as ’n verjaardag geskenk in 2017. Die liedjies beskryf hoe ’n pa deur die oë van sy kind gesien word.

LEES OOK: Nuwe Emil Paul enkelsnit is ’n viering vir Vadersdag

Stèfan Bezuidenhout: My Hero, My Pa

Stèfan Bezuidenhout is vinnig besig om naam te maak in die musiekbedryf. Die 11-jarige, wat binnekort sy debuutalbum vrystel, het met My Hero, My Pa die Solis vir Christus -kompetisie in 2015 gewen.

LEES OOK: Stèfan Bezuidenhout binnekort op almal se lippe

Snotkop: Song vir my Dad

Snotkop se liedjie Song vir my Dad is spesiaal vir sy eie pa gepen na hy oorlede is. Die musiekvideo spog reeds met oor die miljoen trefslae op YouTube.

Adam Tas: ’n Man soos my Pa

Adam Tas se musiekvideo vir ’n Man soos my Pa is bitter spesiaal. Speel dit gerus vir jou spesiale man of pa.

 
Deel met ons jóú Vadersdag musiekvideo deur die hutsmerk #Vadersdag te gebruik.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.