Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Stèfan Bezuidenhout binnekort op almal se lippe
Nuus

Stèfan Bezuidenhout binnekort op almal se lippe

Redaksiespan6 April 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Stèfan gaan binnekort op almal se lippe wees. FOTO: Daniel Craig Johnson Photography

Onthou byvoorbaat die naam Stèfan Bezuidenhout. Die 11-jarige van Pretoria gaan binnekort op almal se lippe wees, wanneer sy debuutalbum die winkelrakke tref.

Stèfan is tans ’n gr. 6-leerder aan die Laerskool Wierdapark. Nadat hy ’n sangkompetisie toe hy slegs nege jaar oud was, sing hy nou saam met bekendes soos Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Leah, Tarryn Lamb en Willem Botha.

Verlede jaar het die jong sanger ’n video op sy Facebook-blad gelaai waar hy Shawn Mendez se Mercy op ’n kalwerbord speel en sing. Die video is al meer as 1 miljoen keer gekyk en meer as 8 000 keer gedeel.

“Ons het glad nie gedink die video gaan soveel aftrek kry nie. Ek het sommer die video met my selfoon by die huis geneem,” het Dewald Bezuidenhout, Stèfan se pa, onlangs aan Maroela Media vertel.

Stèfan werk op die oomblik aan ’n Afrikaanse liedjie. Hy het ook verlede jaar opgtree tydens Classics is Groot en sal vanjaar weer by Classics wees op 9 Junie. Verder is hy tans ook in die ateljee om te werskaf aan sy album wat binnekort op die rakke sal wees, nadat dit aangekondig is dat hy deel van die Coleske Artist-span is. Hy verklap dat hy liedjies saam met Karlien van Jaarsveld en Amira gaan sing.

Hier is ’n voorsmakie van sy album:

Volg gerus vir Stèfan op Facebook en Instagram vir die jongste verwikkelinge.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.