Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Super Naweek

Super Naweek 2018: Kom fees saam in BBP-styl!

Promosie8 Junie 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Super Naweek is ’n splinternuwe Afrikaanse-musiekfees vir die hele familie aan die Noordkus van Suid-Afrika. Kom hou fees in ware BBP-styl met verskeie pakkette om van te kies en te keur.

VRYDAG: 22 JUNIE 2018

R695 per persoon
Kunstenaars: Dozi, Nadine, Pieter Smith

Wat sluit my pakket in?

  • Toegangskaartjie.
  • Vingerhappies met ’n persoonlike kelner. Klik hier om die spyskaart af te laai.
  • Vier drankbewyse (bier, wyn, koeldrank met ’n standaard handelsmerk).
  • Toegang tot ’n kontantkroeg vir wanneer jou drankbewyse uitgeput is.
  • Toegang tot die eksklusiewe gasvryheidsdek, wat uitkyk op die verhoog en
    pragtige see-uitsig.
  • Foto-opsies met die kunstenaars.
  • Parkering.
  • Deure open om 17:30 en sluit om 22:00.

SATERDAG: 23 JUNIE 2018

R995 per persoon
Kunstenaars: Ray Dylan, Dewald Wasserfall, Emo Adams, Kurt Darren, Die Campbells, Karlien van Jaarsveld

Wat sluit my pakket in?

  • Toegangskaartjie.
  • Vingerhappie-middagete van 13:00 – 14:30. Klik hier om die spyskaart af te laai.
  • Buffet-aandete van 18:00 – 20:00. Klik hier om die spyskaart af te laai.
  • Vyf drankbewyse (bier, wyn, koeldrank met ’n standaard handelsmerk).
  • Toegang tot ’n kontantkroeg vir wanneer jou drankbewyse uitgeput is.
  • Toegang tot die eksklusiewe gasvryheidsdek, wat uitkyk op die verhoog en
    pragtige see-uitsig.
  • Foto-opsies met die kunstenaars.
  • Parkering.
  • Deure open om 13:00 en sluit om 20:00. (Hekke sal egter om 08:00 open – kom geniet die verskeie stalletjies, bergfietswedren, die strand en soveel meer).

Bespreek jou pakket deur ’n e-pos aan Brenda te stuur by  brenda@innovational.co.za of skakel haar op 083 320 8867. Jy kan ook ’n aanlyn bespreking maak op iTickets. KLIK HIER OM JOU BESPREKING TE MAAK.

Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Super Naweek bied musiek en vermaak vir die hele gesin!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.