Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Vier Valentynsdag op jóú manier met JOOX!

Geborg Deur: JOOXJOOX6 Februarie 2019
FOTO: Verskaf
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

JOOX, jou gunsteling-musiekstroomapp, wil jou aanmoedig om jou positiewe of negatiewe gevoel oor Valentynsdag dié jaar met hul Love Me of Love Me Not-speellys in die app te deel!

Deur in te skryf vir dié kompetisie staan jy die kans om een van ses ongelooflike pryse los te slaan. Die pryse sluit onder meer ’n romantiese ete of ’n spa-dag-ervaring vir jou en jou liefie in. Jy kan die prys selfs alleen aanpak sou jy wou.

Valentynsdag kan ’n soet of suur okasie wees en JOOX wil hê jy moet jou opinie daaroor lug.

Van R&B tot Country, Afrikaans tot Reggae – daar’s miljoene kunstenaars wie se liedjies oor die liefde, hartseer of sarkasme die ‘dag van liefde’ bloedrooi kom inkleur. Dit skep betekenisvolle indrukke, ervarings en in sommige gevalle bied dit goeie advies.

Indien jy nog nie JOOX afgelaai het nie, doen dit dadelik en deel jou liefde vir goeie musiek.

Die app is beskikbaar in die Apple– of Google Play-winkel en indien jy dit nou aflaai ontvang jy 30 dae gratis VIP-toegang. DStv Compact, Compact Plus en Premium-gebruikers kry ’n gratis JOOX VIP subskripsie vir hulself en vier familielede.

Vir meer besonderhede oor die pryse wat op die spel is asook die app, besoek gerus www.joox.co.za.

Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.