Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Karen Zoid deel 101 liedjies wat nooit oud raak in Apple Music-speellys

Geborg Deur: Apple MusicApple Music8 Augustus 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Karen Zoid se talent en passie vir musiek het haar een van Suid-Afrika se top musikante gemaak, en haar boonop ook die titel as ‘Koningin van Rock’ besorg.

Om haar gunsteling kunstenaars en musikante, wat ’n invloed op haar het te vier, het Karen haar eie Apple Music-speellys met die titel; 101 Songs That Never Get Old geskep. Dié speellys bevat musiek deur o.a. Pink Floyd, John Lennon, Led Zeppelin, John Mayer, Placebo, Pearl Jam, Queen, Adele, Tina Turner, Joni Mitchell, wat sal sorg vir ’n opwindende luisterervaring.

“My speellys bevat liedjies wat ek óór en óór kan luister. Elkeen van hierdie liedjies is meesterstukke vir my ore,” sê sy.

Zoid se treffer TV-reeks, Repbubliek van Zoid Afrik het oor die laaste vier seisoene ’n in-diepte blik op van ons land se mees bekendste vermaaklikheidsterre en persoonlikhede gebied. Elke episode is afgesluit deur ’n optrede deur Karen en een van haar musikale gaste.

Die liedjies het trefferparades oorheers en vir treffer-albums, wat beskikbaar is vir stroming op Apple Music en vir aankope op iTunes, gesorg. Republiek van Zoid Afrika Vol.5, wat die liedjies uit die jongste seisoen bevat, is nou ook op Apple Music beskikbaar.

Die album spog met ’n dinamiese lys van top Suid-Afrikaanse kunstenaars, wat gesorg het vir onvergeetlike duette met Karen. Die kunstenaars sluit in Jo Black, Ross Learmonth from Prime Circle, Johnny Clegg, Yvonne Chaka Chaka, Judith Sephuma, Valiant Swart en soveel meer. Die 14-snit kompelasie bevat verskeie liedjies wat gereeld op ranglyste gekuier het, en die unike klanke van ’n musiekliefhebbende nasie vier.

Karen voeg by: “Dis was ’n groot eer en voorreg om met hierdie 13 top Suid-Afrikaanse kunstenaars te werk. Die seisoen sluit ikoniese legendes asook nuwelinge soos Jo Black en Franja du Plessis in.”

Met meer as 45-miljoen liedjies bied Apple Music ’n gratis 3-maande proeftydperk sonder verbintenis en is advertensievry. Apple Music is beskikbaar op iPhone en iPad en kan ook afgelaai word vanaf Google Play vir Android-toestelle.

Luister hier na Karen Zoid se eksklusiewe Apple Music-speellys:

Luister die Republiek van Zoid Afrika Vol. 5-album hier:

KYK VIDEO’S:

Skepe (met Jo Black):

 
Great Heart (met Johnny Clegg):

Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.