Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Meisierockers sing oor die ‘langpad’
Nuus

Meisierockers sing oor die ‘langpad’

Redaksiespan7 Februarie 2018
FOTO: Girl With Hat
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die Ghoema en SAMA benoemde meisierockers, SAARKIE, se musiek is op almal se lippe en hulle is besig om die land aan die brand te toer! Vandaar die titel vir hulle splinternuwe enkelsnit, Langpad, vanaf hulle vierdie album, Queen van die Toorbos, wat gedurende 2017 uitgereik is.

Langpad is geskryf deur Adéle Fouchè en Mjön van Blommestein terwyl hulle een aand op ’n langpad terug huistoe gery het.  Die liedjie gaan oor elkeen van ons wat iewers in ons lewens ’n lang pad het om te loop. Of dit nou in die liefde, jou drome, met vriende of familie, of werklik op die pad is.  “Almal het ’n pad wat hulle moet stap en benodig iemand langs hulle om die pad korter en lekkerder te maak, en ons hoop regtig die luisteraars gaan van die liedjie hou!”, sê Adèle.

Hierdie liedjie is ook op hulle album, Queen van die Toorbos beskikbaar wat voortbou op die elektries-akoestiese, bars-uit-jou-nate-uit, wenresep waarvoor dié groep bekendheid verwerf het. Dit kan beskryf word as ’n mengsel van moderne Pop en Rock.

Luister hier na ’n lusmaker:

Die groep het, sedert hul ontstaan, al stempel afgedruk by al die grootste Suid-Afrikaanse muskiekfeeste soos Aardklop, KKNK, STRAB, Mieliepop en Innibos en ook die verhoog gedeel met van die land se bekendstes soos Karen Zoid, Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties, Spoegwolf, Steve Hofmeyr, Kurt Darren, The Parlotones, Cindy Alter (Clout), Ballyhoo en vele ander.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.