Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    Hierdie Desember gaan Hartenbos GROOT!

    9 Desember 2022

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Afrikaans Oppi Platteland kom in 2026 na Kaapstad én Pretoria!

    28 Augustus 2025

    Afrikaans Oppi Platteland kies koers Pretoria toe

    5 Junie 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Van Pletzen: Goud
Nuus

Van Pletzen: Goud

Redaksiespan16 September 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die nuwe Afrikaanse satiriese duo, Van Pletzen, het in Junie 2017 nuwe lewe in die musieklandskap geblaas met die vrystelling van hul lekker musiekvideo, Eiland Styl.

Van Pletzen bestaan uit Peach van Pletzen (Bittereinder/Yesterday’s Pupil) en Matthieu (Makkie) Auriacombe (Hello Beautiful / Beach Party).

Van Pletzen maak gebruik van humor en satire in hul musiek, maar dit beteken nie dat dit ’n grap is nie. Hulle bied wêreldklas produksiewaarde wat luisteraars laat lag en dink en dit terwyl hulle lekker saam dans op die musiek.

Van Pletzen het op ’n hoë noot afgeskop toe Oppikoppi hulle bespreek het vir hierdie jaar se fees nog voordat hulle hul eerste musiekvideo vrygestel het. Die manne laat die lekker tye verder loop met die vrystelling van hul tweede musiekvideo, Goud.

Goud is Van Pletzen se sosiale kommentaar op ’n aand uit in die Stad van Goud met dié twee wat jol en van klub tot klub rol in die agterkant van ’n Uber. Dit is sonder twyfel die meeste pret wat op die agtersitplek van ’n Uber te kry is.

“Dis die reis wat tel, nie die eindbestemming nie. Ons het uitgegaan om te party in Johannesburg en het opgeëindig om net van plek tot plek te ry en die beste tye in die agterkant van ’n Uber te hê. Dis amper soos ’n reis na nêrens, want al wat tel is nou,” sê Peach.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Anzelle breek die ‘reëls’ met nuwe dansvloer-treffer
Nóg ’n liedjie vanaf Jo Black se opkomende EP
Dans op Alweer Dian se voete met nuwe enkelsnit
Bibi stel kragtige nuwe enkelsnit ‘ASPRIS’ vry

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Anzelle breek die ‘reëls’ met nuwe dansvloer-treffer

9 Maart 2026

Nóg ’n liedjie vanaf Jo Black se opkomende EP

9 Maart 2026

Dans op Alweer Dian se voete met nuwe enkelsnit

9 Maart 2026

Bibi stel kragtige nuwe enkelsnit ‘ASPRIS’ vry

6 Maart 2026

Riaan Benadé terug met kragtige nuwe enkelsnit ‘Kattebak’

6 Maart 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.