![Fanie](https://cdn.afrmusieknuus.co.za/wp-content/uploads/2016/06/Fanie.jpg)
Fanie Nel is gebore op 3 September 1996 in Pietersburg nou Polokwane. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Pietersburg en stig die handelsmerke, Afrikaanse Films en Afrikaanse Musiek Nuus. In 2015 sluit hy aan by die digitale agentskap, Lumico waar hy onder die bekwame hande van Willem Breytenbach en Daniel Malherbe, beide van Media 24, die grootste mediahuis in Afrika werk.