Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Toekennings»Bokkies»Oakland Bokkies 2018: Hier’s die benoemdes
Bokkies

Oakland Bokkies 2018: Hier’s die benoemdes

Redaksiespan15 September 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Vanjaar se Bokkie-toekennings, in samewerking met Oakland, word op Sondag, 7 Oktober 2018 in die GrandWest se Grand Arena oorhandig. Ná ’n publiek nominasie-veldtog is die benoemdes uiteindelik bekend gemaak.

KLIK HIER OM KAARTJIES VIR DIE TOEKENNINGSAAND TE KOOP

Hier’s die volledige lys van benoemdes:

SANGER VAN DIE JAAR

Elvis Blue
Elandré
Desmond Wells
Rooies
Loki Rothman
Jan Blohm
Snotkop
Francois van Coke
Hugo Nieuwoudt

SANGERES VAN DIE JAAR

Cheree
Karen Zoid
Andriëtte
Kaycee
Tarryn Lamb
Leah
Nadia Louw

NASIONALE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR

Steve Hofmeyr
Juan Boucher
Brendan Peyper
Manie Jackson
Jo Black
Refentse
Dirk van der Westhuizen

LIEDJIE VAN DIE JAAR

Coming Along – Sunset Sweatshop
Die Lyn – Elandré
Hartklop van ’n Pa – Elvis Blue
Liefde Maak – Jan Blohm
Mal Oor Jou – Tarryn Lamb
Souserig – Snotkop
Sterredans – Pierre Rossouw
Word Wakker – Jan Blohm

MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR

Coming Along – Sunset Sweatshop
Die Lyn –  Elandré
Liefde maak – Jan Blohm
Souserig –  Snotkop
Vier Woorde –  Tarryn Lamb

ALBUM VAN DIE JAAR

Chasing Gold – Sunset Sweatshop
Die Liefde Album – Jan Blohm
Kleindorp Dromer – Elandré
Stories – Elvis Blue
Sous – Snotkop
Net Soos Die Sneeu – Hugo Nieuwoudt

BAND VAN DIE JAAR

Die Heuwels Fantasties
Spoegwolf
Sunset Sweatshop

TV-PERSOONLIKHEID VAN DIE JAAR

Hannes van Wyk
Tracey Lange
Emo Adams
Viljé Maritz
Karen Zoid

SPORTSTER VAN DIE JAAR

Eben Etzebeth
Phillip Snyman
Siya Kolisi
Justin Harding
Neil Powell

JUNIOR SPORTSTER VAN DIE JAAR

Valco van Wyk – Paalspring
Mishka Ellis – Hokkie
Adriaan Alberts – Rugby
Neil van der Vyver – Motocross
Minke Janse van Rensburg – Swem
David Kellerman – Rugby

KOOR VAN DIE JAAR

Hoërskool Belville
Laerskool Durbanville
Laerskool Eversdal
Laerskool Gene Louw – senior koor
Tygerberg Kinderkoor

SKOLE UITBLINKER VAN DIE JAAR

Alex van Dyk – Toneel
Eloff Snyman – Toneel
Emil van der Walt – Wiskunde
Emile Schnabel – Skaak

Die Oakland Bokkie-toekennings word met trots aangebied deur Bok Radio en Oakland. Gesels saam op sosiale media met die hutsmerk #2018OaklandBokkies.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Die Bokkie-Toekennings 2025 uit die oog van ‘Sing in Afrikaans’
Bokkies 2024: Hier is die wenners!
Bokkies 2019: Hier’s die wenners!
Bokkies 2019: En die benoemings is…

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.