Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Samantha Leonard se tweede musiekvideo is hier
Nuus

Samantha Leonard se tweede musiekvideo is hier

Redaksiespan13 Februarie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: YouTube Skermskoot

Samantha Leonard se tweede enkelsnit, Jou Hart Sal Heel Raak, is onlangs vrygestel en nou volg die musiekvideo vir hierdie treffende ballade. Die lied is geskryf deur die uiters talentvolle Vaughan en Nerine Gardiner.

LEES OOK: Samantha Leonard reik treffende enkelsnit uit

Kyk die musiekvideo hier:

Die musiekvideo is by Amorosa, aan die voet van die majestieuse Magaliesbergreeks, tussen Pretoria-Noord en Hartebeespoortdam, geskiet. Ryno Mans van RM Productions het die video geskiet en Samantha het die konsep uitgedink en die regie behartig.

“Ek vertolk die diep lirieke van Jou Hart Sal Heel Raak in ’n asemrowende trousaal, asook buite tussen die bergreeks by ’n klavier, terwyl water oral op en om my afstroom. Die mooi natuur  met die berge in die agtergrond was vir my die perfekte plek om die boodskap oor te dra dat ons altyd die mooi in die lewe moet probeer onthou, al dra ons soveel seer saam ons elke dag,” verduidelik Samantha.

“Dit was nogal ’n uitdaging op die dag. Ons het net ’n uur gehad om die klavier gedeelte buite te skiet met die sonsondergang en ons kon net 30 sekondes op ’n slag skiet voor die kragopwekker ingegee het. Ons moes ses minute tussen elke skoot wag vir die kragopwekker om weer aan te skakel. Asof dit nie uitdagend genoeg was nie, moes ons nog kompeteer met beurtkrag ook! Maar dit was als die moeite werd,” vertel Samantha verder.

Samantha Leonard se debuut-album, ’n Duisend Keuses, word op 1 Maart 2019 uitgereik.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.