Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Ons gunsteling liedjies vir Kersfees

FOTO: Pexels

So op die vooraand van Kersfees deel ons graag vyf van ons gunsteling liedjies vir Kersdag. Loer gerus of joune deel is van ons lys en gesels saam op sosiale media.

Johan C Venter – Daarom vier ons Kersfees

 
Verskeie kunstenaars – Kersfees regoor die wêreld

 
Kersfees Bekoor – Stille Nag

 
ADAM – Ek wens elke dag was Kersfees

 
Lianie May – Sneeuman