Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»‘In Ons Skoene’-produksie eersdaags in Polokwane
Nuus

‘In Ons Skoene’-produksie eersdaags in Polokwane

Redaksiespan17 Augustus 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Deon van Wyk

Ná twee suksesvolle aflewerings van Bobby en Karlien van Jaarsveld se unike musiekproduksie,  In Ons Skoene – in Johannesburg en Kaapstad – kan inwoners van Polokwane hul vere reg skud vir die broer en suster.

Die konsert, wat slegs vir ’n beperkte aantal vertonings beskikbaar is, vind 27 September by Bolivia Lodge in Polokwane plaas.

Konsertgangers kan uitsien na verskeie treffers van Bobby en Karlien, ’n paar gunstelinge en ’n intieme blik op hul lewens in die kollig.

Die produksie is 90 minute lank en sluit ’n vyf-stuk orkes in. “Die produksie beloof om konsertgangers op ’n reis in Bobby en Karlien se skoene te neem, en ’n ander sy van hul te ontdek,” sê Wian Smith, organiseerder van die produksie.

LEES OOK: Bobby en Karlien-produksie binnekort in Pretoria

“Konsertgangers kan verseker wees om ’n spesiale aand vol verrassings te verwag.”

Beide het reeds diep spore in die vermaaklikheids wêreld getrap. Hulle het al hoofrolle in flieks en musiekblyspele vertolk en natuurlik spog Karlien met die Strictly Come Dancing-troffee en Bobby as een van die The Voice SA-afrigters.

Kaartjies wissel tussen R150 en R180 en kan gekoop word by die Ocean Basket in Savannah Mall. Vir enige navrae, stuur ’n Whatsapp-boodskap na 083 726 1180.

Die vertoning word met trots in samewerking met Beeld en Pretoria FM aangebied.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.