Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Ekstra Classics-konsert ten bate van Knysna aangebied
Nuus

Ekstra Classics-konsert ten bate van Knysna aangebied

Redaksiespan9 Junie 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

’n Ekstra Classics is Groot-konsert word Saterdag, 24 Junie om 12:00, ten bate van diegene wat deur verwoestende brande in Knysna geraak is, aangebied.

Hierdie nuus is pas deur Classics is Groot se vervaardigers bekendgemaak. Volgens Brendon Hargroves, uitvoerende vervaardiger van dié konserte, het alle rolspelers ingestem om hul dienste gratis hiervoor te bewillig.

“Die ekstra konsert se opbrengs word aan organisasies geskenk wat help om verligting in die area te bring. Ons het besluit om alle kaartjies vir die ekstra konsert, teen R250 te verkoop. Dit is ons manier van omgee en om die mense van Knysna te ondersteun,” sê Hargroves.

“Ons nooi alle musiekliefhebbers om hierdie konsert van wêreldgehalte te ondersteun en sodoende ook aan dié liefdadigheidsprojek deel te neem,” sluit Hargroves af.

Brande het die afgelope paar dae geweldige verwoesting in Knysna en omliggende areas gesaai en te midde van lewensverlies, is verskeie besighede en huise in puin gelê, wat talle mense dakloos gelaat het.

Dít is ’n saak wat vir Corlea, wat by Classics is Groot te sien is, baie na aan die hart lê. “In 1995 het ons huis tot op die grond gebrand, ons het net die klere aan ons lywe oorgehad. Ons het so verlore en haweloos gevoel. My hart gaan uit na hierdie arme mense, wie se wêreld totaal omgekeer is. Help my, en my mede-kunstenaars, om net ’n klein bietjie hoop en verligting in dié onsekere tye aan hulle te bring,” vra sy.

Saam met Corlea op die verhoog, kan konsertgangers uitsien na optredes deur Amira Willighagen, Jannie Moolman, Coleske, Touch of Class, Swing City, Monique Steyn, Tarryn Lamb, Charl du Plessis en die Joburg Ballet Company.

Kaartjies vir dié ekstra konsert (Saterdag, 24 Junie om 12:00) is vanaf 15:00 beskikbaar by www.ticketpro.co.za teen R250 per persoon beskikbaar.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.