Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Toekennings»Bokkies»Wes-Kaapse Bokkies 2016: Hier is die benoemdes
Bokkies

Wes-Kaapse Bokkies 2016: Hier is die benoemdes

Fanie Nel30 Augustus 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die sesde Bokkie-toekennings word Sondag, 2 Oktober 2016 by GrandWest Casino in Kaapstad oorhandig. Ná ’n publiek nominasie-veldtog is die benoemde uiteindelik bekend gemaak.

Hier is die benoemdes:

NUWELING VAN DIE JAAR

Demi Lee Moore
Enja du Plessis
KayCee
Nagligte
The Vanilla

SANGER VAN DIE JAAR

Arno Carstens
Elvis Blue
Francois van Coke
Heinz Wickler
Kurt Darren
Pierre Rossouw
Snotkop

LIEDJIE VAN DIE JAAR – AFRIKAANS

Cool Soos Koos Kombuis – Snotkop
Dit Stop Nou – Nagligte
Ek Weet Nie – Francois van Coke en Arno Carstens
Kaalvoet Sokkie – Kurt Darren
Liefde Is ’n Werkwoord – Andriëtte
My Kamer – Loki Rothman en Pierre Greeff
Ontwaak – Arno Carstens
Vir My Gemaak – Joe Foster
Volmaan – Leah
Waar Was Jy – Karen Zoid

ALBUM VAN DIE JAAR

Hartklank – Joe Foster
HKGK – Snotkop
Optics – Elvis Blue
Republiek van Zoid Afrika Vol 2 – Karen Zoid
Sal Jy Met My Dans – Kurt Darren

GROEP VAN DIE JAAR

BlackByrd
Die Broers
Die Heuwels Fantasties
Nagligte
The Vanilla

SANGERES VAN DIE JAAR

Andriëtte
Chereé
Leah
Karen Zoid
Nadia Louw

LIEDJIE VAN DIE JAAR – ENGELS

Out Of Here – The Vanilla
See I Wrote It For You – Jeremy Loops
The Roar – Heinz Winckler
The Tide – Elvis Blue
Under The Stars – Loki

MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR

Cool Soos Koos Kombuis – Snotkop
Kaalvoet Sokkie – Kurt Darren
Volmaan – Leah
The Tide – Elvis Blue
Under The Stars – Loki
Waar Was Jy – Karen Zoid

JUNIOR SPORTSTER VAN DIE JAAR

Andrew Hobson – Hokkie (Paul Roos Gimnasium)
Enja van Niekerk – Swem (Laerskool Table View)
Jana van Schalkwyk – Spiesgooi (Paarl Gimnasium)
Saalman Moerat – Rugby (Hoër Jogenskool Paarl)

Foto: Bok Radio
Foto: Bok Radio – Facebook

Die Bokkie-Toekennings word jaarliks deur die radiostasie, Bok Radio aangebied. Volg hulle gerus op Facebook, Twitter en Instagram vir nóg Bokkie-nuus. Jy kan ook die geleentheid mee maak. Klik hier en koop jou kaartjies by Computicket.

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Die Bokkie-Toekennings 2025 uit die oog van ‘Sing in Afrikaans’
Bokkies 2024: Hier is die wenners!
Bokkies 2019: Hier’s die wenners!
Bokkies 2019: En die benoemings is…

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.