Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Toekennings»Tempos»Huisgenoot Tempos 2016: Hier is die benoemdes
Tempos

Huisgenoot Tempos 2016: Hier is die benoemdes

Fanie Nel12 Junie 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Dis wéér tyd vir die jaarlikse Huisgenoot Tempo-toekennings geleentheid. Hier is die Afrikaanse kunstenaars wat Huisgenoot se lesers die afgelope jaar die meeste – en lekkerste – laat gons het en wat deur die Huisgenoot-redaksie vir ’n Tempo-toekenning benoem is.

Vanjaar se spoggeleentheid vind op 12 Julie by Emperors Palace in Johannesburg plaas. Kaartjies beloop R150 elk en indien jy die geleentheid sou wou mee maak kan jy ’n e-pos stuur aan tempos@huisgenoot.com.

Die publiek kan vanaf vandag vir hul gunsteling op Huisgenoot se webblad stem, klik hier om te stem. Stemme kan ook per SMS ingedien word. SMS die letters TEM plus die kode langs die benoemde van jou keuse (sonder ’n spasie, byvoorbeeld TEME11), en jou naam, van en adres voor 6 Julie om 12:00 na 35407. Elke SMS kos R1,50. Net 20 stemme per selfoonnommer word toegelaat.

Hier is die benoemdes vir die Tempo-toekennings vir 2016

Nuweling van die jaar:

André Venter – Die Man Vir Jou
Brendan Peyper – Stop, Wag Bly Nog ’n Bietjie
Francois van Coke – Francois van Coke
Joe Foster – Hartklank
Leah – Wonderwerk
Len Muller – Doodgewone Avontuur

Gospel album van die jaar

Anneli van Rooyen – Nogtans Sal Ek Sing
Dewald Gouws – Die Tyd Is Nou
Manie Jackson – Dankie Heer
Manne Wat Glo – Manne Wat Glo 2
Retief Burger – Nou en vir Altyd
Rudi Muller – Loflied Volume 1

Kontemporêre album van die jaar

Andriëtte – Pêrel Vir ’n Kroon
Bok van Blerk – Sing Afrikaner Sing
Elvis Blue – Êrens In Die Middel Van Nêrens
Jannie en Corlea – Alle Paaie Lei Na Rome
Karen Zoid – Republiek van Zoid Afrika Vol. 2
Koos van der Merwe – Tamboerynman

Pop/Sokkie album van die jaar

Ampie – Geheim
Andries Vermeulen – Kô Lag Nog ’n Bietjie
Cordelia – Breek die Stilte
Jay en Lianie – Vir Liefde
Juanita du Plessis – Toe Staan Die Wêreld Stil
Ray Dylan – Reg Hier In Die Middel

Musiekvideo van die jaar

Andriëtte – Pêrel Vir ’n Kroon
Bobby van Jaarsveld – Beter Helfte
Bok van Blerk – Sing Afrikaner Sing
Brendan Peyper – Stop, Wag, Bly Nog ’n Bietjie
Elvis Blue – Die Hemel
Francois van Coke en Karen Zoid – Toe Vind Ek Jou
Karlien van Jaarsveld – Geskeurde Jeans
Kurt Darren – Ek Wens Vir Jou
Leah – Met Jou Klere Aan
Nádine – Tyd

Liedjie van die jaar

Andriëtte – Pêrel Vir ‘’n Kroon
Bobby van Jaarsveld – Middernag Serenade
Bok van Blerk – Sing Afrikaner Sing
Brendan Peyper – Stop, Wag, Bly Nog ‘’n Bietjie
Elvis Blue – Die Hemel
Francois van Coke en Karen Zoid – Toe Vind Ek Jou
Joe Foster – Mona Lisa
Juanita du Plessis – Lief Vir Jou
Leah – Met Jou Klere Aan
Ray Dylan – Ek Sal Jou Moet Laat Gaan

TV-reeks van jaar: Aktualiteit, Werklikheid, Speletjies

Boer Soek ’n Vrou
Kom Ons Braai
Mooiloop
Musiek Roulette
Op Pad Met Dana
Republiek van Zoid Afrika

TV-aanbieder van die jaar

Amor Vittone – Skoonma-Se-Tong
Emo Adams – Jou Show
Hannes van Wyk – Kwêla
Karen Zoid – Repbuliek van Zoid Afrika
Nádine – Musiek Roulette
Schalk Bezuidenhoudt – Die Kliek

TV-reeks van die jaar: Drama, Sitkom

Bloedbroers
Buurtwag
Die Boekklub
Getroud met Rugby
Sterlopers
Terug na Egipte

Akteur van die jaar: Drama, Sitkom

Adrian Alper – Die Munisipaliteit van Gwarra Gwarra, Sterlopers, Terug na Egipte
Albert Maritz – Buurtwag
Armand Aucamp – Die Boekklub
Chris van Niekerk – Die Boekklub, Terug na Egipte
Frank Opperman – Terug na Egipte
Hykie Berg – Bloedbroers

Aktrise van die jaar: Drama, Sitkom

Christia Visser – Die Boekklub
Franci Swanepoel – Bloedbroers, Getroud met Rugby, Sterlopers
Jenna Dunster – Bloedbroers, Sterlopers
June van Merch – Die Boekklub
Marion Holm – Terug na Egipte
Rolanda Marais – Terug na Egipte, Bloedbroers

Sepie van die jaar

7de Laan
Binnelanders
Suidooster
Villa Rosa

Sepie-akteur van die jaar

Danny Ross – Suidooster
Hans Strydom – Binnelanders
Stefan Ludik – Binnelanders
Theodore Jantjies – 7de Laan
Werner Coetser – 7de Laan
Wilhelm van der Walt – 7de Laan

Sepie-aktrise van die jaar

Diaan Lawrenson – 7de Laan
Hildegart Whites – 7de Laan
Jill Levenberg – Suidooster
Jo da Silva – 7de Laan
Leandie du Randt – Binnelanders
Nadia Valvekens – Binnelanders

Rolprent van die jaar

Dis Ek, Anna
Hollywood in My Huis
’n Pawpaw vir My Darling
Strikdas
Treurgrond
Vir Altyd

Akteur van die jaar: Rolprent

Edwin van der Walt – Hollywood in My Huis
Ivan Botha – Vir Altyd
Jacques Bessenger – Sink
Kaz McFadden – ’n Pawpaw vir My Darling, Strikdas
Morné Visser – Dis Ek, Anna
Neels van Jaarsveld – ’n Man Soos My Pa

Aktrise van die jaar: Rolprent

Anel Alexander – Sink
Brümilda van Rensburg – ’n Pawpaw vir My Darling
Charlenè Brouwer – Dis Ek, Anna
Christia Visser – Hollywood in My Huis
Donnalee Roberts – Vir Altyd
Shoki Mokgapa – Sink

Radio-aanbieder van die jaar

Amore Bekker – RSG
Derrich Gardner – RSG
Lynette Francis – RSG
Martin Bester – Jacaranda FM
Rian van Heerden – Jacaranda FM
Willem Pelser – RSG

Leesboek van die jaar

Celesté Fritze – Verlorenkop
Chris Karsten – Die Verdwyning van Billy Katz
Debbie Loots – Split
Irma Joubert – Immer Wes
Irma Venter – Skarlaken
Lien Botha – Wonderboom

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Huisgenoot Tempo-toekennings 2018: En die musiekwenners is…
Huisgenoot Tempo-toekennings 2018: Die benoemdes is…
Huisgenoot Tempo-toekennings 2017: Hier is die musiekwenners

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.