Ivan Roux bespreek sy debuut countryalbum About Last Night en sy weergawe van Beyoncé se Texas Hold ‘Em in ’n eksklusiewe TikTok-onderhoud met Charmaine van Sing in Afrikaans.
Die blondekopsangeres, aktrise en televisieaanbieder Leah het onlangs met Sing in Afrikaans se Charmaine gesels oor haar nuutste enkelsnit, Aanhou, wat onlangs vrygestel is.