Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»‘Roepstem’ is Lianie May se grootste treffer nog!
Nuus

‘Roepstem’ is Lianie May se grootste treffer nog!

Redaksiespan29 Januarie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Willem Botha

Suid-Afrika se liefling, Lianie May, doen dit weer met een van haar grootste treffers nog, na elf jaar in die bedryf.

Roepstem, wat geskryf is deur Johan Vorster en Christoph Kotze en vervaardig is deur Murray Lubbe, kry sy eie identiteit met die unieke stem van Lianie May.

Met dié lied bewys Lianie dat sy SA se boeremeisie is, dat sy boer en dat die land en mense vir haar baie beteken. “Sy bring soveel passie en gevoel in die liedjie in, en elke keer as sy die lied sing by haar vertonings, kry almal hoendervleis,” sê Janine Snyders, Lianie se media verteenwoordiger en agent.

Luister hier na ’n voorskou:

“Ons leef elke dag uit die hand van die Here, en as boere besef ons dit elke dag meer. Ons is niks sonder genade nie,” vertel Lianie op haar beurt.

As volk kan ons en het ons altyd saam gestaan, en die liedjie gee weer hoop en net weer moed om die roepstem van ons Vaderland te hoor. Dit is ook nostalgies omdat baie van ons ouers geveg het in die ou-dae om ons identiteit te behou.

“…Kan jy jou afkoms steeds nog onthou, hoe daar geveg was op die grense, vir jou land en vir jou mense. Met die tekens van ’n Volksmoord, wat nou voor ons deure lê. Hoor jy die roepstem van ’n Vaderland wat roep…,” lui die hoendervleis lirieke.

Roepstem is beslis ’n liedjie wat nog Volksbesit kan word.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.