Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Douvoordag stel nuwe enkelsnit bekend
Nuus

Douvoordag stel nuwe enkelsnit bekend

Redaksiespan25 Januarie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Willem Botha

Op 5 Oktober 2018 het Douvoordag (Ilse en Jattie de Beer) hul debuut-album, Die Avontuur, uitgereik en het dié album byna onmiddellik die nommer een posisie op iTunes ingeneem!

LEES OOK: ‘Die Avontuur’ begin nou vir Douvoordag

Hulle eerste enkelsnit vanaf die album getiteld, Manifes, is ongelooflik goed deur radiostasies landwyd ontvang en kan steeds gereeld op nasionale radio gehoor word terwyl die musiekvideo vir ’n geruime tyd op die kykNET Top 20 gepryk het.

Dié duo maak positiewe, hoopvolle en energieke musiek en het ’n eie en unieke klank wat musiekliefhebbers gaande het. Hulle tweede enkelsnit getiteld, Die Avontuur, word nou, gedurende die laaste week van Januarie 2019 aan radiostasies landwyd uitgereik en die musiekvideo vir hierdie treffende lied sal gedurende Februarie 2019 bekendgestel word.

“Die Avontuur nooi luisteraars om op te hou wag vir ’n beter lewe en die kanse te vat en dinge te doen waaroor jy nog altyd droom. Om ja te sê vir die avontuur, is om ja te sê vir hoop en nee vir berou en vrees – om in jou oudag terug te kyk en te kan sê ek het gelewe. So klim die berg, koop die vliegtuigkaartjie, vra haar om te trou, begin jou eie besigheid. Die avontuur begin nou,” sê Jattie.

Luister hier na ’n voorskou:

Die Avontuur is nou op alle digitale platforms en goeie musiekwinkels beskikbaar.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.