Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Verona se nuwe enkelsnit is ‘sterker’
Nuus

Verona se nuwe enkelsnit is ‘sterker’

Redaksiespan3 November 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Verona se debuut-album, Maskers, is vroeër in 2018 uitgereik en dié album lewer net treffer musiek op. Haar eerste enkelsnit, ook getiteld, Maskers, is baie goed deur radiostasies landswyd aanvaar en het ook die Nr. 1 posissie op 90.6 VCR se Top 20 behaal.

Nou, gedurende November 2018 word haar tweede enkelsnit, Sterker, uitgereik en dit gaan verseker mense laat regop sit. Dit is ’n kragtige kontemporêre pop liedjie, geskryf deur haarself en Hugo Ludik, vol motivering waarmee sy haar siel ontbloot en haar ongelooflike sangtalent net nog meer ten toon stel.

Die oorhoofse tema van haar album is motivering en inspirasie en Sterker het sy oorsprong uit die skryf en opneem proses gekry.  “Ek voel of ek konstant besig is om myself in my liedjies aan te spreek en aan te moedig.  Elkeen van ons het soms daardie ekstra motivering nodig om aan te gaan. Die musiekbedryf is ‘n moeilike industrie en enige kunstenaar vandag vat ‘n groot kans om die bedryf te betree.  In hierdie liedjie bemoedig ek myself en die luisteraar om nie mismoedig te word nie en te weet dat moeilike tye jou net sterker en beter aan die anderkant sal uitbring,” sê Verona.

Luister hier na ’n voorskou:

Een van die mooiste lirieke in die liedjie is:  “Vir leë beloftes wat die wêreld gee / Staan op en skree / Ek word… Sterker”. “Soms moet jy jou eie drome laat waar word.  Jy moet die wonderwerk wees. God het jou die verstand, krag en talent gegee om hierdie droom te verwesenlik en jy sal moet hard werk daarvoor.  Niks wat die moeite werd is, is verniet nie,” gaan sy voort.

Die publiek gaan beslis aanklank vind by hierdie liedjie want daar is nie ’n persoon op hierdie aarde wat nog nie deur ’n moeilike situasie of tyd in hulle lewe gegaan het of met iets geworstel het nie. As jy die dag Inspirasie soek en daardie ekstra oemf vir jou dag dan is Sterker beslis die liedjie wat jy kan luister om jou aan die gang te kry.

’n Musiekvideo vir hierdie liedjie word ook beplan en sal eersdaags uitgereik word. Sterker is beskikbaar op haar album Maskers en is aanlyn beskikbaar.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.