Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Stephantasties en MWAH snoer kragte vir nuwe snit
Nuus

Stephantasties en MWAH snoer kragte vir nuwe snit

Redaksiespan28 September 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die gesegde lui nie verniet: “Twee is beter as een”, en juis vir daardie rede is daar opwinding in die lug oor die duo MWAH en Stephantasties wat onlangs kragte saamgesnoer het, met ’n splinternuwe enkelsnit.

Stephantasties wat al vir meer as 10 jaar in die musiekbedryf is en voormalige lid van die groep NRG is, het nie net met sy sang talent gespog in die nuwe vrystelling nie, maar het ook self die liedjie geskryf  en vervaardig. “Daar is nog nie baie Afrikaanse liedjies in hierdie styl nie en dit gaan jou laat dans soos jy nog nooit gedans het nie,” verklap Stephan. Moenie Ophou, is enig in sy soort.

Kyk die musiekvideo hier:

 
Die meisies duo MWAH, wat bekend is vir hulle voel-goed musiek, het hulle unieke klank en smaak ook na die liedjie toe gebring. Franzel vertel op haar beurt: “Toe ons begin werk het saam met Stephantasties, het ons dadelik geweet hier kom iets anders.” Hulle vorige “colab” is ’n reuse sukses en het al oor die 2.5 miljoen trefslae op YouTube.

“Hierdie liedjie is ’n lekker saam sing en dans liedjie en ek glo die #Mwahsters sal saam met my stem,” sê Loriska met baie opgewondenheid oor die liedjie.

Moenie Ophou is ook ’n aptytwekker van wat verwag kan word van Stephantasties se debuut-album wat einde September beskikbaar sal wees, en definitief iets om na uit te sien.

Stephantasties se album, Pret, word Vrydag 28 September by Weiveld in Pretoria vrygestel. Kaartjies vir die geleentheid is beskikbaar aanlyn by www.ticketpros.co.za of by die deur.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.