Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Gróót nuus vir Afrikaans is Groot-ondersteuners!
Nuus

Gróót nuus vir Afrikaans is Groot-ondersteuners!

Redaksiespan25 Augustus 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Ondersteuners van die gewilde Afrikaans is Groot-konserte kan solank hul geld bymekaar skraap, want die organiseerders het pas nóg ’n paar konsert bygevoeg.

“Die vraag na kaartjies vir vanjaar se Afrikaans is Groot was só oorweldigend, dat ons twee ekstra vertonings bygevoeg het,” sê Brendon Hargroves, uitvoerende vervaardiger van Afrikaans is Groot.

Dié ekstra konserte sal op 30 November om 19:30 en 3 Desember om 13:00 plaasvind. Die organiseerders het ook vroeër vanjaar bekend gemaak dat die konsert nie meer plaas sal vind by die Moreletapark Ouditorium nie, maar skuif na Time Square se Sun Arena.

“Ons is baie opgewonde oor dié twee ekstra vertonings en natuurlik ook oor Afrikaans is Groot se nuwe tuiste by die Sun Arena by Time Square in Menlyn Maine, Pretoria. Gehore kan beslis uithaler vertoning verwag die jaar,” vertel Hargroves. 

Dis egter nie al goeie nuus wat op Afrikaans is Groot-aanhangers wag nie. Die aap is uiteindelik uit die mou: Bok van Blerk gaan beslis by vanjaar se konserte optree. Nóg kunstenaars word binnekort vir hierdie vertonings bekend gemaak.

Nóg ’n kinkel in die kabel is dat kaartjies vir die ekstra konserte beskikbaar sal wees by Computicket.

Kaartjieverkope sal vanaf Woensdag, 30 Augustus om 09:00 open. Kaartjies sal by Computicket-kiosks, Shoprite/Checkers en House & Home winkels landwyd beskikbaar wees. Kaartjies is ook aanlyn by www.computicket.com of  jy kan die kaartjies kantoor skakel op 0861 915 8000.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.