Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Só werk die finale rondte van The Voice SA
Nuus

Só werk die finale rondte van The Voice SA

Redaksiespan21 Mei 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die finale rondte van The Voice SA het uiteindelik aangebreek.

Vanaf Sondag, 21 Mei kan kykers vir hul gunsteling deelnemers stem.

Elke episode gaan spesiale gaste optree, onder andere Goodluck, MaJozi, Gangs of Ballet, Gavin Edwards en vele meer.

Kykers wat dié regstreekse uitsendings in Johannesburg wil bywoon kan kaartjies by Computicket koop.

Só gaan die laaste rondte werk:

Hoe gaan dit werk?

Die laaste rondte het agt optredes.

Episode 1: Karen en Kahn se spanne lewer hul items

Episode 2: Karen en Kahn kry die geleentheid om een gunsteling in die kompetisie te hou, en die publiek se stemme hou nog ’n spanlid. Die uitslae sal bekend gemaak word en dus sal twee deelnemers huis toe moet gaan. Bobby en Lira se span lewer dan hulle items.

Episode 3: Bobby en Lira se spanne se resultate word bekend gemaak.

Dus is daar in totaal agt deelnemers in die kompetisie – twee van elke span. Van dan af stem kykers slegs vir die wat hulle in die kompetisie wil hou. Kykers sal dus nie stem per span nie. Dit beteken dat dat selfs een of meer van die afrigters met geen deelnemers in die eindrondte gaan wees.

Episode 4, 5, 6 en 7: Die deelnemer met die laagste punt gaan huis toe.

Episode 8: Die wenner van die tweede seisoen word aangekondig.

Ontmoet die deelnemers wat gaan veg vir jou stem:

#SpanKahn: Fatman, Freddy Lalendle, Zee Gqamana en Craig Lucas.

Craig Lucas
Fatman
Freddy Lalendle
Zikhona “Zee” Gqamana

#SpanKaren: Samantha Leonard, Lindo Sithole, PJ Pretorius en Amanda Faku.

Amanda Faku
Lindo Sithole
PJ Pretorius
Samantha Leonard

#SpanBobby: Caroline Brussow, John-James Janse van Rensburg, Josh Ansley en Marco Basson.

Caroline-Grace Brüssow
John James Janse van Rensburg
Josh Ansley
Marco Basson

#SpanLira: Marissa Petzer, Bubbles Mnomiya, Luke Lovemore en Tender Mavundla.

Bubbles Mnomiya
Luke Lovemore
Marissa Petzer
Tender Mavundla

Hoe om te stem:

Stemlyne sal na afloop van elke episode op Sondag om 19:00 open en elke Donderdag om 22:00 sluit. Kykers sal dus nie gedurende die episodes kan stem nie.
Kykers sal kan stem per SMS en WeChat.
Alle termes en voorwaardes is op The Voice SA se webblad beskikbaar. Klik hier.

Wat wen die wenner?

’n Platekontrak van Universal Music South Africa
R250 000 kontant van Dialdirect.
’n Samsung Gear S3, Samsung Galaxy A8 slimfoon, Samsung Gear VR, Samsing 360 kamera, Samsung iconiX stel, en ’n 65 inch KS9500 Samsung SUHD TV.
’n Subaru Impreza 2.0 Premium CVT.
R100 000 Truworths fashion-geskenkbewys.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.