Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Willem Botha se nuwe album is hier!
Nuus

Willem Botha se nuwe album is hier!

Redaksiespan20 April 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Vyf jaar! Dís hoe lank aanhangers van die sanger, aanbieder en akteur, Willem Botha, wag vir ’n nuwe album. En nou het die tyd uiteindelik aangebreek. Willem Botha se splinternuwe album, Soen en Vergeet, is pas vrygestel op iTunes.

Dié album kan nou vooraf bestel word, boonop kry jy op die koop sy eerste enkelsnit en die musiekvideo daarvan.

Klik hier om die album vooraf te bestel.

18033235_883611248446500_4249116671003707477_n

Oor die feit dat dit so lank geneem het om weer ’n album vry te stel sê Willem: “Ek wou nooit net ’n album uitreik om ’n album daarbuite te hê nie.”

“Ek het net ander projekte gehad wat my besig gehou het. Ek het twee groot teaterstukke aangepak en twee dramareekse vir kykNET sedert 2012. As ek nie my alles kan gee vir ’n projek nie, dan doen ek dit nie.”

Die volgende paar maande gaan baie besig wees vir dié sanger soos hy reg maak om sy nuwe album bekend te stel. “Ek het drie toere wat voorlê in die volgende vier maande  –  een in Namibië vir drie weke,” vertel hy. “Tussen deur doen ek ook ’n gróót CD bekendstelling. Ons doen ook ’n media toer om seker te maak die album kom orals uit. Dis baie opwindend.”

Klik hier om die musiekvideo eksklusief op iTunes te kry.

Screen-Shot-2017-04-20-at-10.14.33-AM

Klik hier om na agter-die-skerms foto’s van die musiekvideo te kyk.

Hou gerus dié spasie dop vir al die opwindende nuus! Volg gerus vir Willem op Twitter en Instagram en like sy Facebook-blad.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.