Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Emo Adams verklap tweede baba se geslag
Nuus

Emo Adams verklap tweede baba se geslag

Redaksiespan2 Maart 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die gewilde sanger en TV-persoonlikheid Emo Adams en sy vrou, Michelle Gildenhuys, word oor net agt dae vir die tweede keer ouers!

Ons brand al vir maande om te weet of die Adams-gesin met ’n skattige dogtertjie of seuntjie gaan uitbrei. Nou is dit amptelik! Die paartjie het so pas op Instagram aangekondig hulle verwag nog ’n seun!

Lees Ook: Nóg ’n kleinding vir die gewilde sanger en aanbiede

Hul eersteling, Kadar Zayn, is nou 19 maande oud. Kyk hier die oulike video van hul aankondiging:

A post shared by emo adams (@emo_adams) on Mar 1, 2017 at 10:42pm PST

 

Emo en Michelle deel gereeld foto’s van hul skattige eersteling op Instagram.

A post shared by emo adams (@emo_adams) on Jan 15, 2017 at 9:06am PST

A post shared by emo adams (@emo_adams) on Nov 19, 2016 at 4:35am PST

A post shared by emo adams (@emo_adams) on Sep 11, 2016 at 6:05am PDT

A post shared by emo adams (@emo_adams) on Jul 6, 2016 at 3:45pm PDT

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.