Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Franja du Plessis verloof
Nuus

Franja du Plessis verloof

Redaksiespan5 Januarie 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Jammer manne, Franja du Plessis, is gevat! Ja, jy het reg gelees.

Die sangeres Franja du Plessis (23) is verlief en verloof!

Haar aanhangers sukkel die afgelope tyd om die knewel van ‘n ring aan haar ringvinger mis te kyk en wens haar gedurig geluk met die blye nuus.

#tbt #throwbackthursday na ‘n aand uit so 2 weke terug! #vakansie #lekker #liefde #verliefenverlore

A photo posted by Franja Du Plessis (@franjadp) on Jan 4, 2017 at 9:18pm PST

Franja het verlede jaar haar debuutalbum, My Verhaal, uitgereik en het sedertdien flink in haar bekende ma, die sangeres Juanita du Plessis, se voetspoor begin volg.

Sy het self die 16 liedjies op haar album, wat goue status bereik het, geskryf.

Willie Engelbrecht (24), wat sedert hul skooldae aan die Hoërskool Die Wilgers Franja se kêrel is – amper ses jaar al. Hy speel rugby vir Tukkies. Franja het beaam sy skryf graag oor die liefde.

Sy het ‘n maand gelede op Instagram ‘n foto van haar en Willie gedeel waarop dit lyk asof sy ‘n sjampanjeglas vashou terwyl sy Willie op die wang soen. Sy het by die foto geskryf: “Terugflits na een van die lekkerste dae van my lewe saam met hierdie lief van my!”

#throwbackthursday #tbt na een van die lekkerste dae van my lewe saam met hierdie lief van my! @w_engel7 #liefde #myne #toekoms #yay

A photo posted by Franja Du Plessis (@franjadp) on Dec 1, 2016 at 2:23am PST

Sy en haar tweelingboet, Mario, het Maandag hul verjaardag gevier en op ‘n foto wat sy van hulle gedeel het skitter haar ring weer.

“Born together,friends forever.” So lekker en ‘n voorreg om my verjaarsdag saam met jou te deel! Jy is so uniek en spesiaal en mag God jou in oorvloed seën in hierdie jaar! Mag al jou grootste drome waar word! En mag jy alles wees wat God oor jou droom! Baie baie lief vir jou! X

A photo posted by Franja Du Plessis (@franjadp) on Jan 2, 2017 at 12:12am PST

Dis sowaar goeie nuus vir Franja, Willie en hul families. Baie geluk, julle!

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.