Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Franja begin die somervakansie op ’n hoë noot
Nuus

Franja begin die somervakansie op ’n hoë noot

Redaksiespan14 November 2025
FOTO: Verskaf
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Franja is gereed om die somervakansie behoorlik aan die brand te steek met haar splinternuwe enkelsnit, “OE LA LA”, wat op 14 November uitgereik word.

Hierdie energieke poptreffer is alles wat jy nodig het vir ’n onvergeetlike somer – vol ritmes, son en spontane dansmoves. “OE LA LA” is daardie liedjie wat jou roadtrip, stranddag of aand saam met vriende gaan omskep in ’n fees van lekkerkry.

“Dis die vibes wat jy voel, dis die hitte in die lug… Oe La La!” 

Met haar onmiskenbare stem en sprankelende popstyl, wys Franja hoekom sy een van die top vroulike kunstenaars in die Afrikaanse musiekbedryf is. “OE LA LA” is propvol daardie tipiese Franja-vonk — energiek, aansteeklik en gemaak om luid te sing.

Die lied is ’n gatskop-partytjietreffer wat jou nie sal laat stil sit nie en beloof om die klankbaan van hierdie somer te wees. Maak dus seker “OE LA LA” is op jou kuier-playlist wanneer die klok lui vir vakansie of sommer al hierdie naweek!

Die liedjie sal beskikbaar wees op alle digitale platforms, insluitend Spotify, Apple Music, YouTube Music en meer. Die musiekvideo, vervaardig deur Gerduan Kemp, word op dieselfde dag vrygestel – nog ’n rede om dié somer met “OE LA LA” af te skop!

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.