Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Gaan jy ‘country probeer’ saam met Eloff?
Nuus

Gaan jy ‘country probeer’ saam met Eloff?

Redaksiespan24 Oktober 2025
FOTO: Verskaf
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Eloff is terug met nóg ’n aansteeklike treffer – dié keer met ’n speelse en opregte liedjie wat beslis ’n glimlag op jou gesig gaan toor. Sy splinternuwe enkelsnit, “Country Probeer”, is ’n humoristiese blik op wat iemand alles bereid is om te doen vir liefde – selfs al beteken dit cowboy stewels, line-dancing en ’n bietjie “yee-haw” tussenin.

In dié lekker-luister liedjie vertel Eloff die storie van ’n ou wat smoorverlief raak op ’n meisie wat mal is oor alles wat met country-musiek, jag en Nashville te doen het. Hoewel hy self eerder ’n dag by die rugbyveld of om die braaivuur verkies, besluit hy om haar wêreld ’n kans te gee – om country te “probeer”.

LEES OOK: Eloff laat die vonke spat met nuwe album en splinternuwe musiekvideo

Met aansteeklike ritmes, ’n lekker saamsing-refrein en Eloff se kenmerkende charmante styl, bring “Country Probeer” ’n vars mengsel van Afrikaanse pop en country-invloede. Dis ’n liedjie vir almal wat al ooit buite hul gemaksone gestap het vir die een vir wie hulle lief is – en dalk meer daarvan geniet het as wat hulle wou erken.

Kyk die musiekvideo hier:

Eloff bewys weer eens hoekom hy een van Suid-Afrika se mees geliefde popkunstenaars is – met musiek wat nie net gehoor word nie, maar gevoel en saamgesing word.

So, maak seker jy’s gereed vir ’n bietjie country flair – gaan jy saam met Eloff “Country Probeer”?

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.