Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Ons top-5 albums vir 2018!
Nuus

Ons top-5 albums vir 2018!

Redaksiespan19 Desember 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Pexels

Die Afrikaanse musiekbedryf het vanjaar verskeie juwele opgelewer – van Refentse se Liefdesgenerasie tot Die Kontrak se Demi Lee Moore!

Hier is vyf albums wat ons dié jaar die meeste beïndruk het:

5. Jan Blohm – Die Liefde Album

Jan Blohm het weer die kollig betree en dié keer kan mens die volwassenheid in sy stem hoor. Die Liefde Album is soos om ’n roman te lees.

 4. Refentse – Liefdegenerasie

Met Refentse se nuwe album, Liefdegenerasie, het dié talent in volkleur begin blom. Hy het met die album, wat uit twaalf snitte bestaan, dieper as ooit gedelf om ’n ryke en eiesoortige musikale skat te ontgin.

3. Tarryn Lamb – Mal Oor Jou

Tarryn Lamb, wat ook die voormalige hoofsanger van die trio Blackbyrd was, het soos ’n vars briesie in die Afrikaanse musiek mark ingewaai. Mal Oor Jou bevat veertien sielvolle treffers wat hoofsaaklik uit die pen van Johan Oberholzer kom.  

2. Demi Lee Moore – Mis Eet Slaap Herhaal

Die Kontrak-wenner, Demi Lee Moore, se debuutalbum Mis Eet Slaap Herhaal bevat vier oorspronklike treffers uit die pen van Johan Oberholzer asook die trefferduet met Monique Steyn, Diane, soos opgevoer in die reeks. Die album het goue status bereik twee weke nadat dit uitgereik is.

1. Douvoordag – Die Avontuur

Die duo, Douvoordag, se langverwagte debuutalbum Die Avontuur was die wag werd. Hul unike klanke en poëtiese lirieke is besonders.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.