Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Hope vermaak by Na-Donker op Hartenbos
Nuus

Hope vermaak by Na-Donker op Hartenbos

Redaksiespan11 Desember 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Na-Donker het vinnig ’n gunsteling geraak onder die inwoners en vakansiegangers van Hartenbos. Hierdie vakansie gaan dié juweel van ’n restaurant vir niemand terugstaan nie.

Hierdie Desembervakansie het Na-Donker ook tonne opwindende gebeure op die kalender. Tussen optredes van bekende kunstenaars tot die groot StudenteJOL, gaan daar nie ’n enkele vervelige oomblik wees nie! Merk solank die volgende optredes af op jou kalender:

Jay du Plessis
KOOP KAARTJIES

Willem Botha
KOOP KAARTJIES

Elandré
KOOP KAARTJIES

Radioraps
KOOP KAARTJIES

Spoegwolf
KOOP KAARTJIES

Vanjaar bied ATKV Hartenbos ook weer eens die opwindende StudenteJOL-matriek-en studentevakansie aan met bekostigbare pakkette vir ieder en elk!

Vir vyf dae word Hartenbos verander in ’n toevlugsoord vir talle leerders wat die einde van hul skoolopleiding vier en die volwasse wêreld betree. Met topkunstenaars soos hierdie wat gaan optree, is dit elke martikulant se droom!

Francois van Coke
Die Heuwels Fantasties
Bittereinder
Brendan Peyper
Wolwe-Dans
Anders
Held on Till May  

Moet ook nie hierdie spesiale aanbiedings misloop nie:

  • 450 g T-been met skyfies en ’n Castle Lite vir R122.
  • Prego-biefstuk op roosterkoek met skyfies en ’n Castle Lite Draught 500 ml vir R68.
  • Ses gemarineerde hoendervlerkies met Castle Lite Draught 340 ml vir R50.
  • Ribbetjie-Maandae met 500g ribbetjies met skyfies vir R110 of gaan groot met 1 kg ribbetjies en skyfies vir R185.
  • Woensdag is pensioenarisdag: 10% afslag op alle items op die spyskaart. Drankies of spesiale aanbiedings uitgesluit.

 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.