Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Kersfees Skouspel gaan betower in Pretoria
Nuus

Kersfees Skouspel gaan betower in Pretoria

Redaksiespan14 November 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: kersfeesskouspel.co.za

Op 16 Desember gaan kunstenaars soos Anna Davel, Steffie le Roux, Saarkie, Amanda Strydom, Helena Hettema, Brendan Peyper en Louis Loock op die verhoog in die Sun Arena van die Time Square in Pretoria staan vir ’n betowerende Kersfees Skouspel onder leiding van Jaconelle Mouton.

Frans Swart van Lefra Produksies is die regisseur van dié konsert wat in 2006 vir die eerste keer aangebied is. Die konsert gaan ook ’n nuwe a-capella groep insluit en ’n volledige orkes.

“Dis belangrik dat die konsert ’n goedvoel-produksie is,” sê Jaconelle. Volgens Jaconelle kies Frans gewoonlik die kunstenaars, maar betrek haar by die besluite. Sy maak dan voorstelle op grond van kunstenaars met wie sy onlangs saam gewerk het. “Dit is baie lekker dat dit ’n groep uiteenlopende kunstenaar is. Dit lewer lekker verrassings op wanneer ons duette wil doen en dit sal dan iets wees wat jy nog nog nooit gehoor of gesien het nie,” voeg Jaconelle by.

Jaconelle, wat ook die musiekregisseur van die SABC 2-musiekspeletjiesprogram, Noot vir Noot is, staan agter die klawerbord op Kersfees Skouspel.

Alhoewel konsertgangers kan uitsien na treffers soos Stille Nag en O Holy Night is daar ook heelwat verrassings op die program. “Daar’s net ’n seker aantal Kersliedjies so ek vra die kunstenaars gewoonlik vir hul voorkeurliedjies,” gesels sy verder.

Die konsert vind op 16 Desember om 15:00 in die Sun Arena plaas en kaartjies wissel tussen R65 en R295. Kaartjies kan nou by Computicket gekoop word.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.