Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Hou vakansie saam met jou gunsteling kunstenaar!

FOTO: Facebook

Verbeel jou, jy lê op die strand met ’n heerlike yskoue drankie en langs jou lê die een sanger of sangeres wat jou hart begeer. Of…. jy sit langs ’n bosveld vuur en luister eerste hands na jou geliefde musiek groep se liedjies!

LEEF Net ’n nuwe insiatief is die eerste van sy soort in Suid Afrika! “Toer groepe, vakansie pakette teen bekostigbare pryse nasionaal sowel as internasionaal saam met jou geliefkooste musiek kunstenaar. Leer die mens agter die kunstenaar ken en vier die lewe saam met LEEF Net,” lui die verklaring.

LEEF Net beplan jou hele toer, verblyf en etes. Daar is maklike afbetaal planne beskikbaar om te verseker jou fantasie vakansie word ’n realiteit.

Hou gerus hul Facebook-blad dop, vir die eerste beskikbare pakette.

LEEF Net word met trots ondersteun in samewerking met 2nd Life en LEEF (Lasting Legacy Entertainment en Entertainment & Event Factory)