Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Jack Parow: ’n Liefdesbrief aan Suid-Afrika
Nuus

Jack Parow: ’n Liefdesbrief aan Suid-Afrika

Redaksiespan12 Februarie 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Jack Parow kan nie trotser wees om sy musiekvideo vir My Koningkryk vry te stel nie. Dit is sy tweede enkelsnit en video van sy nuutste album, Afrika 4 Beginners, wat einde 2017 uitgereik is. Parow slaan later hierdie maand die pad om sy album te bemark en inligting daaroor kan onderaan gevind word.

My Koningkryk is Jack Parow se ode aan Suid-Afrika en hierdie liedjie vat Afrika 4 Beginners se gees mooi vas.  “Oh no, what’s a bunny chow, buddy no no bunny, half loaf curry bro don’t worry, you wanna feel better? medicine man make your d*ck grow bigger klomp goeie tye, dalk klein bietjie crime maar ons rol dik rustig op African time.”

Jack Parow laat graag sy musiekvideo’s inkleur deur ons land se asemrowende landskappe soos met sy twee ander musiekvideo’s wat op die pad verfilm is, Dis hoe ons rol en P.A.R.T.Y.

My Koningkryk is verfilm tydens ’n verkenningstog langs die Weskus. Hierdie musiekvideo vertoon weer eens Parow se diep liefde vir ons lekker land en sy mooiste mense.

Kyk die musiekvideo hier:

Afrika 4 Beginners is te kry op alle digitale platforms en in enige goeie musiekwinkels regoor die land.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.