Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Kom stap saam in Bobby en Karlien se skoene
Nuus

Kom stap saam in Bobby en Karlien se skoene

Redaksiespan8 Februarie 2018
Foto: Gerhard van Rooyen
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Elkeen het bagasie, uitgetrapte skoene en ’n padkaart na hoop…

In ons Skoene is eksklusief, uniek en slegs vir ’n beperkte aantal optredes beskikbaar – Bobby en Karlien van Jaarsveld sing hulle treffers, gunsteling liedjies en vertel meer van hulle lewensreis.

Hierdie 90 minute produksie met ’n vyfstuk orkes, sal jou op ’n reis in hulle skoene neem.

Beide Bobby en Karlien het al diep spore in die musiekindustrie getrap. Albei het al hoofrolle vertolk in musiekblyspele en ook in films. Karlien was die algehele wenner van Strictly Come Dancing en Bobby natuurlik ’n afrigter in The Voice SA.

Vir die eerste keer doen hiérdie broer en suster ’n hele produksie saam, op een verhoog, en deel hulle reis. Die produksie beloof om aanhangers op ’n reis te neem in die skoene van Bobby en Karlien van Jaarsveld en aanhangers sal hulle op ’n ander vlak leer ken!

Soos in Bobby en Karlien se TV-program waar hul terug gee aan liefdadigheid, word elke persoon wat na In ons Skoene kom kyk gevra om ’n paar skoene saam te bring wat aan Hanna Charity and Empowerment Foundation geskenk gaan word vir verspreiding.

Die eerste vertoning vind by die Theatre of Marcellus by Emperor’s Palace in Johannesburg plaas op 21 Maart 2018. Kaartjies is nóú beskikbaar by Computicket.

Dié vertoning word met trots aangebied deur Johan Ungerer Signature Events en Lasting Legacy Entertainment.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.