Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Afrikaans is Groot»Afrikaans was nog nooit so groot in Kaapstad nie
Afrikaans is Groot

Afrikaans was nog nooit so groot in Kaapstad nie

Redaksiespan29 Januarie 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Nadat Afrikaans is Groot reeds ’n ekstra vertoning vir hul Kaapstad-aanbiedings op 16 Maart bygevoeg het, is die vraag na kaartjies stééds oorweldigend. Die konserte vir 17 Maart is beide tjokkenblok en kaartjies vir 16 Maart se konsert is besig om vinnig opgeraap te word.

Die organiseerders het dus besluit om vir die eerste keer ooit ’n vierde Afrikaans is Groot konsert in Kaapstad te aan te bied.

“Kaartjies vir die vertonings verkoop beter as enige jaar van tevore. Dié tyd laas jaar het ons nog ses maal soveel kaartjies gehad as wat ons tans oor het,” vertel Brendon Hargroves, uitvoerende vervaardiger van Afrikaans is Groot.

Die vierde vertoning word op Sondag, 18 Maart om 13:00 aangebied by die Grand West se Grand Arena.

Konsertgangers kan uitsien na optredes deur Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Theuns Jordaan, Karlien van Jaarsveld, Jay en nóg vele verrassings.

Ongeveer 85 000 konsertgangers woon Afrikaans is Groot in Pretoria by, wat dit die grootste musiekproduksie in Suid-Afrika maak. Maar die vierde Afrikaans is Groot-konsert bewys dat Afrikaans beslis nog nooit só groot soos nou in Kaapstad is nie.

Kaartjies vir die ekstra vertoning is nóú by Computicket, Money Market-kiosks, Shoprite/Checkers en House & Home landwyd beskikbaar. Kaartjies is ook aanlyn by Computicket of by 0861 915 8000 beskikbaar

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!
Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!
Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!
Die GrootJol toer die land plat in 2023!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.