Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Die Heuwels Fantasties kry hul eie Borrels vir Kersfees!
Nuus

Die Heuwels Fantasties kry hul eie Borrels vir Kersfees!

Redaksiespan6 Desember 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die Heuwels Fantasties se Borrels vir Kersfees is net betyds! Almal kort ietsie vir die gekerfde senuwees rondom die feesgety.

“Borrels vir Kersfees is vir samesyn en geluk en help miskien om so bietjie te vergeet en ook te vergewe,” sê Hunter Kennedy.

Nie een van die manne in dié gewilde groep kan wyn maak nie, maar hulle geskiedenis lê maar daar in die Boland-wynroete en hulle hou van Chardonnay Pinot Noir-vonkelwyn. Die ryp vrugtige neus en sappige droë afwerking maak dat Borrels vir Kersfees Chardonnay Pinot Noir die ideale vonkelwyn vir enige geleentheid is.

“Ons aanvanklike idee was om die musiek te gebruik om eendag ’n wynplaas/studio te besit. Nie een van ons weet enigiets van wynmaak af nie, maar gelukkig en met die hulp van Van Loveren is ons nou een stappie nader aan ons onrealistiese droom!” lag Pierre Greeff.

Die Heuwels Fantasties was te sien in die uitverkoopte Afrikaans is Groot vertonings by die Sun Arena, Times Square by Menlyn Maine.

Hulle album OKAY! is in Mei vanjaar uitgereik en op JOOX beskikbaar. Laai die app gratis af en gebruik die unieke kode “Lumico2” vir VIP-toegang.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.